Finale Artilleriste Afskeid van Brig Gen F.M. Hurter

Centurion, Vrydag 28 Mei 2021,


Tydens die middag van 28 Mei 2021, het Adriaan Theron, die Gunners ontbied om stelling in te neem by die Lytlleton MOTHS vir die Artilleriste se Tradisionele Afskeid van Brig Genl F. Hurter.

Ons het begin met n huldeblyk van sy seun Marius, wie ongelukig nie kon bywoon as gevolg van die Varsity Cup Universiteits Rugby Reeks e Covid 19 Protokole.

Hierna het Genl Maj J. Laubscher n’ roerende tog humiristies huldeblyk aan Felix opgelewer.

Pierre Joubert het opgevolg oor stories van toe hulle nog Veldkornette en Assistent Veldkornette was.

Om die minste te se dit was n’ tradisionele afskeid ons het van hom goed afskeid geneem.

Berig deur Gunner A. Van Vuuren