n’ Groot boom het geval – Brig Gen F.M. Hurter

Brig Gen Felix Hurter with his spouse, Millie Hurter.

Pretoria, May 24 2021. 

Brig Gen Felix Hurter with his spouse, Millie Hurter.

Mede Kannoniere,

Ons wil hiermee graag ons diep leedwese en opregte medelye aan die naasbestaandes van Brigadier Generaal Felix Hurter betuig.

Brig Gen Hurter passed away in 1 Military Hospital this morning after a short illness.

Brig Gen Hurter het n’ groot rol in die bestaan van die Suid-Afrikaanse Artillerie gehad, en sy getroue bydrae tot die Artillerie sal gemis en nie vergeet word nie. Ons eer sy nagedagtenis

Ons hou sy kamerade, vriende en familie in gebed in hierdie moeilike tyd.

Further details of his career and a fitting tribute will be published as soon as possible.

Major Gen R.C. Andersen
National President